Die letter A

(Blaai af ondertoe om te koop)

Wat word alles bevat binne die letter “A”?

  • Vyf dae se “A” temas. Hierdie kan aaneenlopend gebruik word of oor ‘n langer tydperk.
  • Die Temas is in dae en in lesse opgedeel. Daar sal tred gehou word met jou vordering soos jy gaan.
  • Ses Liedjies.
  • Twee Gediggies/Rympies
  • Ses Stories om na te luister.
  • Vier Lyfie aksies en oefeninge.
  • Tien Aktiwiteite.
  • Een spreekwoord.
  • Vier ander interessanthede.
  • Klank oefeninge soos aanbeveel deur ‘n spraakterapeut.
  • Suid-Afrikaanse kunstenaar van die week: Adam Tas
  • ‘n Sertifikaat om uit te druk om te bewys dat jou kind die kursus suksesvol voltooi het.

Wat maak Lieflik en Loflik se letters besonders?

  • Koop eenmalig – verkry toegang vir altyd!
  • Die program kan herhaaldelik gebruik word – dus geskik vir meer as een kind
  • Alles – in – een program wat met sorg saamgestel is om die week se letter vir jou kleuter onvergeetlik te maak.
  • Geen voorbereiding vir mamma!
  • Maklik om te volg – dag vir dag, les vir les uitgelê.
  • Werkstukke en aktiwiteite kan binne minute gereed wees om te doen.

Wat kan jy verwag om binne elke letter kursus te vind?

  • 5 Dae se verskillende Temas om die Letter van die week in te skerp.
  • Tema’s word ingekleur met stories, liedjies, rympies,gediggies, aktiwiteite ,oefeninge en bewegings om die klank mee te onthou.
  • Die mooi en die goed in die lewe word vir die kind voorgehou – getrou aan die naam :Lieflik en Loflik!
  • ‘n Sertifikaat om uit te druk as bewys dat jou kind die letter ken.

‘n Mamma se terugvoer:

Ons geniet jou program baie en dink dit is wonderlik! Love die feit dat als daar is en maklik om enige plek oop te maak en te doen- het selfs al van dit op die bed gedoen as hulle net wakker geword het! Die inkorpurasie van beweeg,sing,luister,praat en doen teiken ook die “whole child”Die dele is ook kort genoeg, sodat ons voel ons bereik die heeltyd iets.Dis waarlik ‘n geintegreerde program wat al die sintuie betrek en die kind speel-speel  laat leer . Ek glo ek sal hiermee kan volhou selfs as die nuwe baba sy opwagting maak. Kan nie wag vir jou volgende letters nie! Dankie! Hierdie is die regte produk op die regte tyd!- RANEL

Course Information

Estimated Time: 5 Dae

Categories:

Author Information

lieflikenlofliklieflikenloflik

Dag 1

Dag 2

Dag 3

Dag 4

Dag 5

What Others Have Said


Leave a Reply

Name *
Email *
Website