
Die letter L
(Blaai af ondertoe om te koop)
Wat word alles bevat binne die letter “L”?
- Vyf dae se “L” temas. Hierdie kan aaneenlopend gebruik word of oor ‘n langer tydperk.
- Die Temas is in dae en in lesse opgedeel. Daar sal tred gehou word met jou vordering soos jy gaan.
- Dertien Liedjies.
- Twee Gediggies/Rympies
- Vyf Stories om na te luister.
- Ses Lyfie aksies en oefeninge.
- Nege Aktiwiteite.
- 1 Spreekwoord.
- Komponis van die week: Liszt.
- Klank oefeninge soos aanbeveel deur ‘n spraakterapeut.
- Vier ander interessanthede.
- ‘n Sertifikaat om uit te druk om te bewys dat jou kind die kursus suksesvol voltooi het.
Wat maak Lieflik en Loflik se letters besonders?
- Koop eenmalig – verkry toegang vir altyd!
- Die program kan herhaaldelik gebruik word – dus geskik vir meer as een kind
- Alles – in – een program wat met sorg saamgestel is om die week se letter vir jou kleuter onvergeetlik te maak.
- Geen voorbereiding vir mamma!
- Maklik om te volg – dag vir dag, les vir les uitgelê.
- Werkstukke en aktiwiteite kan binne minute gereed wees om te doen.
Wat kan jy verwag om binne elke letter kursus te vind?
- 5 Dae se verskillende Temas om die Letter van die week in te skerp.
- Tema’s word ingekleur met stories, liedjies, rympies,gediggies, aktiwiteite ,oefeninge en bewegings om die klank mee te onthou.
- Die mooi en die goed in die lewe word vir die kind voorgehou – getrou aan die naam :Lieflik en Loflik!
- ‘n Sertifikaat om uit te druk as bewys dat jou kind die letter ken.
Letter L
R49.99
Die Letter L . Alles -in -een pakket.