Dag 2 Hoe lyk die klein letter “a”

A staan vir Apie

Ons gaan leer hoe lyk die klein letter “a”

Volg die skakel om te sien hoeveel verskillende vorme die letter “a” het.   Die klein letter “a” se verskillende vorms

Die letter “a” maak ‘n “a”  klank – maak : a, a, a, a

Maak jou mondjie mooi oop as jy “a” sê.

Leave a Reply

Name *
Email *
Website