Voordat ek my webblad geloods het – is ek deur Marisa Haasbroek gevra om as gasskrywer op te tree op haar webblad. Sy het gevra dat ek iets skryf wat deur ouers van voorskoolse kinders gebruik kan word.
Ons het besluit op die tema : 6 dinge om met jou ses-jarige te doen.
Gaan lees gerus! Kommentaar is welkom 🙂