Dag 2 A staan vir Apie

A staan vir apie

  • In A staan vir apie is die “A” klank ‘n lang klank. Luister na die lang A klank as jy apie sê.

Leer die volgende rympie:

Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie

Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie,

voor my ma se agterdeur.

Daar’s ‘n gaaitjie in sy broekie,

en sy stertjie loer daardeur!

Hier is ‘n opname van my twee seuntjies wat die rympie opsê. Verskoon die tekort aan ‘n duidelike “R” ons werk nog daaraan 🙂 . Geniet dit!

Leave a Reply

Name *
Email *
Website