Back to: Die letter A
A staan vir Apie
Ons gaan nou ‘n storie luister.
Mamma volg die skakel na RSG se potgooi en druk op “gevorderde soek” .Onder Program soek jy : Nalibali en onder “sleutelwoord” hoekom ape in bome bly.
Laai dan die storie af en geniet die storie!
- Laat jou kind na die storie , vir jou vertel wat gebeur het.
- Hy kan ook vertel watter gedeelte hy die meeste en die minste van gehou het.