Back to: Die Leeu en die lam
L staan vir Leeu
Die Bybel sê in Jesaja 11: 6 vir ons dat die Leeu en die Lam eendag bymekaar gaan lê en daar sal vrede op aarde wees.En ‘n kind sal hulle lei.
Kleur gerus hierdie prent in van die leeu en die lam wat bymekaar lê.
(right-click , save image as)