Graad R en 1 Werkskaarte

Hierdie werkskaarte is deur my sussie , Danel Gouws, gemaak vir haar kind toe hy in Graad R en Graad 1 was.

Dit is so oulik en so bruikbaar – dat ek dit nou hier beskikbaar stel.

Daar is werkskaarte vir die aanleer van die letters, eenvoudige wiskunde werkskaarte , sigwoorde, flitskaarte ens.

175 werkskaarte in totaal!

 

Course Information

Author Information

lieflikenlofliklieflikenloflik

Werkskaarte

R49.99

Leave a Reply

Name *
Email *
Website