Die letter S

(Blaai af ondertoe om te koop)

Wat word alles bevat binne die letter “S”?

  • Vyf dae se “S” temas. Hierdie kan aaneenlopend gebruik word of oor ‘n langer tydperk.
  • Die Temas is in dae en in lesse opgedeel. Daar sal tred gehou word met jou vordering soos jy gaan.
  • Sewe Liedjies.
  • Sewe Gediggies/Rympies
  • Vyf Stories om na te luister.
  • Een Storie om na te kyk
  • Drie Lyfie aksies en oefeninge.
  • Ses Aktiwiteite.
  • Twee S klank aktiwiteite soos aanbeveel deur ‘n spraakterapeut.
  • Drie ander interessanthede.
  • Komponis van die week. Johann Strauss Junior.
  • ‘n Sertifikaat om uit te druk om te bewys dat jou kind die kursus suksesvol voltooi het.

Wat maak Lieflik en Loflik se letters besonders?

  • Koop eenmalig – verkry toegang vir altyd!
  • Die program kan herhaaldelik gebruik word – dus geskik vir meer as een kind
  • Alles – in – een program wat met sorg saamgestel is om die week se letter vir jou kleuter onvergeetlik te maak.
  • Geen voorbereiding vir mamma!
  • Maklik om te volg – dag vir dag, les vir les uitgelê.
  • Werkstukke en aktiwiteite kan binne minute gereed wees om te doen.

Wat kan jy verwag om binne elke letter kursus te vind?

  • 5 Dae se verskillende Temas om die Letter van die week in te skerp.
  • Tema’s word ingekleur met stories, liedjies, rympies,gediggies, aktiwiteite ,oefeninge en bewegings om die klank mee te onthou.
  • Die mooi en die goed in die lewe word vir die kind voorgehou – getrou aan die naam :Lieflik en Loflik!
  • ‘n Sertifikaat om uit te druk as bewys dat jou kind die letter ken.

Course Information

Categories:

Author Information

lieflikenlofliklieflikenloflik

Letter S

R49.99

Dag 1

Dag 2

Dag 3

Dag 4

Dag 5

Leave a Reply

Name *
Email *
Website