Die klank “o”

In ‘n ommesientjie leer ons die klank “o”!

Ons leer ons klanke uit verskillende oorde: fantasie, sprokies, feite, idiome, spreekwoorde, uitdrukkings, gediggies, rympies, kinderliedjies, komposisies, geskiedenis, aardrykskunde, net wat ons kan!

Nota vir die sekulêre of anders-gelowige gesin: Deur die Bybelverhale en kerkliedere uit te sny, sal jy grootliks alle Christen-aspekte uitsny (soms kan daar in tradisionele Afrikaanse bronne soos spreekwoorde wel Christen-aspekte teenwoordig wees).

Course Information

Categories:

Author Information

Taimi TuisskoolTaimi Tuisskool

Leave a Reply

Name *
Email *
Website